{"product_id":"stadl00193-hys-die-3de-van-sy-soort-in-die-hemel","title":"STADL0193 - Hy's die 3de van sy soort in die hemel","description":"\u003cp\u003eAlle soet hondjies gaan na die hemel, \u003cbr\u003eOf kan ek so sê, hulle is soet gebore. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eJaaa man! Hulle pas ons op, \u003cbr\u003eKyk so diep in ons oë  \u003cbr\u003een verlang elke sekonde van die dag na ons. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHondjies is vir ons gemaak en ons vir hulle. \u003cbr\u003eDie hemel het ‘n plekkie vir al ons woefies,  \u003cbr\u003ehulle vlieg daar in die hemel en jaag skaap tjoppies  \u003cbr\u003eEn slaap op wolke \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eJa liewe Jesus kyk baie mooi na hulle. \u003c\/p\u003e","brand":"Stadl Art","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45883916320851,"sku":null,"price":38888.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2930\/8282\/files\/20260724_125529.jpg?v=1784890788","url":"https:\/\/stadl.co.za\/products\/stadl00193-hys-die-3de-van-sy-soort-in-die-hemel","provider":"Stadl Art","version":"1.0","type":"link"}