STADL00157 - Papwiel
STADL00157 - Papwiel
STADL00157 - Papwiel

Stadl Art

STADL00157 - Papwiel

Regular price R 38,888.00

Trap, trap, trap

Trap daardie fietsie.

 

Spin, spin, spin

Spin daardie wieletjie.

 

Oep jy't 'n papwiel

Trap daardie fietsie.

 

Aggeneee!

Wat gaan ons nou maak...

 

Ek se jou wat...

Trap daardie fietsie!

 

Goeie tye, slegte tye

Ons trap daardie fietsie.