Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Jou verlede volg jou
Jou karakter bly vasklou
Waar jy ookal gaan
Kom die probleme saam
Die antwoord is soos volg
Vrees nie meer
Al is jou hart seer
Respek kom met krag
Wees sterk, verwyder jouself van hulle
Groei met n nuwe visie, wees konstant
Herontwerp jouself
Ou Ryperd met ‘n nuwe hart