STADL0193 - Hy's die 3de van sy soort in die hemel

Stadl Art

STADL0193 - Hy's die 3de van sy soort in die hemel

Regular price R 38,888.00

Alle soet hondjies gaan na die hemel, 
Of kan ek so sê, hulle is soet gebore. 
 
Jaaa man! Hulle pas ons op, 
Kyk so diep in ons oë  
en verlang elke sekonde van die dag na ons. 
 
Hondjies is vir ons gemaak en ons vir hulle. 
Die hemel het ‘n plekkie vir al ons woefies,  
hulle vlieg daar in die hemel en jaag skaap tjoppies  
En slaap op wolke 
 
Ja liewe Jesus kyk baie mooi na hulle.