STADL0121 - Die Soektog na Wysheid

Stadl Art

STADL0121 - Die Soektog na Wysheid

Regular price R 47,200.00

Translated to English: "The Search for Wisdom"

(Mixed Media)

Sy roep uit op alle hoek strate met ‘n luid stem en skree: “Hier is ek, Wysheid!. Ek is die vermoe om jou te help, jou te stut en jou te ondersteun. Ek…Wysheid…verander lewens, bou sukses en genees harte. Ek is gratis en ek roep uit op die strate na jou."