STADL-00183 - Sy geniet die klein dingetjies in die lewe

Stadl Art

STADL-00183 - Sy geniet die klein dingetjies in die lewe

Regular price R 117,999.00

Die reuk van ‘n blom

Die aanraking van ‘n hond

Die kleure van die sonsondergang

 

Dit is wat jy moet geniet

 

Die Wind in jou hare

Jou Ouma se gunsteling liedjie

 

En jou gunsteling teddy beer…

 

Dit is gratis, dis hier by jou

Teen jou, altyd beskikbaar

 

Geniet die klein dingetjies in die lewe