Kies jy ondervinding of kennis
Om liefde te ervaar of,
Om stories van liefde te hoor
Om te leer van note af of,
Om die note op ‘n saksofoon
Uit te blaas
Kennis is kennis en
Ondervinding is ‘n realiteit