STADL00182 -Jy jaag die Wind want

Stadl Art

STADL00182 -Jy jaag die Wind want

Regular price R 48,888.00

Jy het net te veel om te doen

Te min tyd om honde, en jou kinders te soen

 

Jy hardloop links en regs, op en af

Gaan staan in die vuur, brand weg die kaf

 

Dag na dag word jy meer suiwer

Om goed te doen moet jy nooit huiwer

 

Die gejaag na wind

Is doelloos my kind