STADL00185 - Die besluite wat jy nou maak

Stadl Art

STADL00185 - Die besluite wat jy nou maak

Regular price R 65,777.00

Die Besluite Wat Jy Nou Maak

 

Maak dit saak

Die besluite wat jy nou maak?

 

Wanneer jy sterk is moet jy ander versorg

En as jy swak is mag ander jou borg

 

Die voeltjie, hondjie of ou mensie

Versorg hulle, kyk nie net na jou vol pensie

 

Die besluite wat jy nou maak, maak saak

Versorg jouself en gee om ander aan te raak