STADL00186 - Hy ry motorfiets want dis naweek...of is dit?

Stadl Art

STADL00186 - Hy ry motorfiets want dis naweek...of is dit?

Regular price R 67,999.00

 Hy kan nie wag vir die naweek nie

Want Hy het nie die vermoe om die week te geniet nie

 

Die dae is lank en die ure is langer

Om op te staan is swaar

Die weeksdae maak jou klaar

Werk, werk, werk, betaal jou skuld

 

Maar nie meer nie my ou

Iemand anders gaan nou die klippe kou

Bly op jou knieë al is hulle rou

 

Geniet die dae, geniet elke uur

Elke minuut is daar om iets te vier