STADL0188 - Hy lyk wraggies anders in die hemel

Stadl Art

STADL0188 - Hy lyk wraggies anders in die hemel

Regular price R 38,777.00

Jy’t geweet, want jy’t geweet wat jy geweet het. 
Dus het jy gedoen wat jy gedoen het, 
want jy’t geweet. 
 
Doen dus wat jy moet doen omrede jy geweet het, 
Wwant hy wat nie reg doen nie, kan ook nie sê  
hy het nie weet nie want… 
 
Jy’t geweet wat jy moes gedoen het 
met dit wat jy geweet het.