Translated to English: "Glide"
As jy nie kan sweef nie, as jy nie kan vlieg nie – sweef op jou drome en sweef op hoop, want hoop en drome gee vir ons ‘n sterk fondasie en standvastige toekoms.